Afrikaans 4

Hierdie kursus is vir Afrikaans Eerste Additionele Taal

Hierdie kursus het slegs taalkuns (skryf, spel en taal) lesse vir Afrikaans 4 / Vlak 4.

Kursusbeskrywing:

Leerders sal skryfvaardighede verbeter deur op ‘n gereelde basis beide kreatiewe fiksie en nie-fiksie te skryf. Hulle sal leer om ‘n verskeidenheid sinstrukture te vorm, asook paragrawe met ordentlike inleidings en afsluitings. Hulle sal ook leer hoe om ‘n ordentlike opstel te skryf. Skryf opdragte sluit in: kortverhale, gedigte, boekverslae, outobiografiese storie, hoe-om, dialoog, humor, strokiesprente, briewe, beskrywingsstukke, biografiese opstel en navorsingsverslag. Leerders sal ook in hul spraak-, spel- en taalvaardighede ontwikkel deur hul skryf opdragte asook deur die gebruik van aanlyn hulpbronne.

Om van die kursus gebruik te maak sluit asseblief aan by E-Classroom wat ‘n jaarlikse lidmaatskap het.

Afrikaans – English Woordeboek

* Wanneer met ster gemerk, druk uit.
As daar ‘n wagwoord gevra word vir antwoorde: homeschool

Skryfboeke benodig vir hierdie kursus:
Lees
Woordeskat/Spel
Taal
Skryfwerk

 

Dag 1

Luister

  1. Hoe om beter te luister

Lees

  1. Gaan na Bladsy 3 Zak die Kat. Lees die gedig en beantwoord die vrae in jou skryfboek
  2. Noem die karakters in die stories (karakters – characters)
  3. Wie is die hoofkarakter in die storie (hoofkarakter – main character)
  4. Antwoorde

Woordeskat

  1. Skryf die volgende woorde in jou Woordeskat boek met hulle Engelse vertaling (Dis ook jou spelwoorde vir die week):
    vies
    snaakse
    trap
    plas
    pens
    aandagtig
    blaf
    pootjies
    rigtings
    beantwoord

Taal

  1. Wat is ‘n Idioom?

 

Dag 2

*Luister & Skryfwerk

  1. Luister na gedig: Speelmaats
  2. *Voltooi bladsy 1 van Speelmaats
  3. Antwoorde op bladsy 3
  4. Skryf oor jou eie troeteldier. Beskryf jou troeteldier en vertel wat julle alles saam doen

Taal

  1. Idome: Laai die Idioomles PowerPoint aanbieding af en volg die instruksies, beantwoord die vrae aan die einde
  2. Antwoorde

 

Dag 3

*Skryfwerk

  1. *Voltooi die sinne op bladsy 1.
  2. Antwoorde op bladsy 4

*Taal

  1. Idioom video
  2. Lees bladsy 1 oor Idiome en voltooi *bladsy 2
  3. Antwoorde op bladsy 3

 

Dag 4

Taal

  1. Maak hierdie Bordspeletjie: Idiome
    *Volg instruksies en druk uit: Die bordspeletjie (lamineer) , kaartjies, die instruksies, die CD kassie se binnekant (weet nie of  CD nodig is as aanlyn gewerk word nie)
  2. 15 idioresies Liedjies
  3. Speel speletjie

 

Dag 5

*Skryfwerk

  1. Lees van diftonge/tweeklanke
  2. *Skryf die sinne op bladsy 2 oor in Afrikaans
  3. Antwoorde op bladsy 4.

Taal

  1. *Skryf sinne in Afrikaans
  2. Leer die Afrikaanse alfabet
  3. *Skryf die woorde op bladsy 2 in alfabetiese volgorde
  4. Antwoorde op bladsy 3

 

Dag 6

Woordeskat

  1. Skryf die volgende woorde in jou Woordeskat boek met hulle Engelse vertaling (Dis ook jou spelwoorde vir die week):
    klap
    blaf
    vlak
    swak
    plak
    slak
    stap
    trap
    spat
    papnat

Taal

  1. Wat is Antonieme
  2. Wat is Sinonieme
  3. Voltooi bladsye 1 en 2 van Sinonieme en Antonieme
  4. Antwoorde op bladsy 3

 

Dag 7

Skryfwerk

  1. Kyk die PowerPoint aanbieding oor gedigte
  2. Kies een van die 2 prente; kat of hond; en skryf ‘n gediggie soos in die PowerPoint aanbieding geleer. Druk die prentjie uit as dit jou gaan help om te dink en plak dit in jou boek.

 

Dag 8

Luister

  1. Dollie Dolfyntjie

*Skryfwerk

  1. *Lees op bladsy 3 van Medeklinkers (Consonants) en skryf die sinne in Afrikaans.
  2. Antwoorde op bladsy 4

Taal

  1. Wat is ‘n Selfstandige naamwoord?
  2. Kyk hierdie video oor selfstandige naamwoorde

 

Dag 9

*Lees

  1. Lees “Kersfees” op bladsy 1
  2. *Beantwoord die vrae op bladsy 2
  3. Antwoorde op bladsy 3

*Taal

  1. *Voltooi bladsy 1 oor Selfstandige naamwoorde
  2. Antwoorde op bladsy 2

 

Dag 10

Skryfwerk

  1. Skryf in agt sinne van hoe Kersdag was – van opstaan tot slaaptyd

*Taal

  1. Ons kyk na Afrikaanse klanke: Klinkers
  2. *Lees en voltooi bladsye 1 en 2 van Hoe Afrikaanse klanke werk
  3. Antwoorde op bladsy 4

 

Dag 11

Luister

  1. Jakkals verkul vir Kraai

*Lees en Skryf

  1. Lees *San en die kraai 2 keer (Druk uit bladsye 1-3, maar bêre bladsy 3 vir môre)
  2. Beantwoord die 10 vrae

 

Dag 12 

Lees en Skryf

  1. Gebruik bladsy 3 van Dag 11 en kyk na die kaart en trek ‘n lyn onder die dorpie Mosselbaai. Trek nou ‘n lyn na waar jy min of meer bly. Kyk veral mooi wat die betekenis is van die sleutel.
  2. Beantwoord die vrae
  3. Antwoorde vir laaste 2 dae se werk op bladsy 4.

 

Dag 13

*Lees en Skryf

  1. Druk uit die *kaart van Pieter se skoolvakansie en lees oor hulle vakansie. Merk in rooi op die kaart die plekke wat Pieter en sy ouers besoek het gedurende die skoolvakansie.
  2. Beskryf die roete wat jy sal volg vanaf Kaappunt tot by Wemmershoekdam. Gebruik ringting soos noord, suid, wes, ens. Skryf die name van die plekke waardeur jy sal ry voordat jy by Wemmershoekdam kom.

 

Dag 14

Luister

  1. Wolf in Skaapklere

*Taal

  1. Lees die sinne en leer om die *idiome in die sinne korrek te gebruik
  2. Soek elke idoom se betekenis
  3. Antwoorde op bladsy 2.

 

Dag 15

*Skryf

  1. *Skryf oor plekke wat jy al besoek het:
    1. Vertel kortliks van verskeie plekke wat jy al besoek het.
    2. Gee ‘n titel (naam) vir jou vertelling.
    3. Gebruik name van plekke.

Dag 16

Taal

  1. Lees wat voornaamwoorde is?

 

Dag 17

Luister

  1. Die Dapper Muis

Taal

  1. Druk bladsy 1 & 2 van voornaamwoorde uit
  2. Doen oefening 1 en oefening 2
  3. Antwoorde vir oefening 2 op bladsy 3.

 

Dag 18

*Lees & Skryf

  1. Kyk na die *prentjie (Druk uit bladsye 1-2). Waaroor dink jy gaan die storie? Vul die blokkies in.
  2. Gee die storie ‘n naam en skryf ‘n kort paragraaf daaroor.
  3. Antwoorde op bladsy 3.

Taal

  1. Kyk video oor Woordsoorte in Afrikaans

 

Dag 19

Taal

  1. Kyk na PowerPoint aanbieding oor Woordsoorte in Afrikaaans

 

Dag 20

Luister

  1. Ek bibber en bewe

*Taal

  1. Lees bladsy 1 en 2 uit oor Werkwoorde en bywoorde
  2. Voltooi oefening op *bladsy 2 (Druk slegs bladsy 2 uit)
  3. Antwoorde op bladsy 3

 

Dag 21

*Skryfwerk

  1. Kyk na die prent en vul 5 selfstandige naamwoorde in en beantwoord die res van die vrae. Druk bladsye 1 en 2
  2. Antwoorde op bladsy 3.

 

Dag 22

*Lees en Skryfwerk

  1. Lees hierdie storie en voltooi vrae in vol sinne. Druk bladsye 1-4.
  2. Antwoorde op bladsye 5 en 6

 

Dag 23

Luister

  1. Wolf erf geld

*Taal

  1. Voltooi bladsye 1-4 tot voor oefening 1 oor Selfstandige naamwoorde, maar druk bladsye 1 – 5 uit. Bêre Oefening 1 en 2 vir Dag 24.

 

Dag 24

Taal

  1. Doen oefening 1 en 2 van Selfstandige naamwoorde (van Dag 23)
  2. Antwoorde op bladsy 6

 

Dag 25

Spel / Woordeskat

  1. Skryf die ee-woorde en nuwe woorde met hul betekenis in jou Woordeskat boek.

Lees & *Skryfwerk

  1. Lees bladsy 1 oor die Uitstappie, druk *bladsy 2 uit en voltooi die vrae.
  2. Antwoorde op bladsy 3

*Taal

  1. Wat is Telwoorde?
  2. Knip die *Dae van die week sirkel uit.
  3. Lees die Aksie rympie van Dae van die Week

 

Dag 26

*Taal

  1. Druk bladsye 1 & 2 uit van ‘n Vrydag in Zak se lewe
  2. Skryf neer alles wat verkeerd geloop het op die Vrydag in Zak se lewe
  3. Beantwoord al die vrae
  4. Antwoorde op bladsy 3

 

Dag 27

*Skryfwerk

  1. Skryf ‘n storie. Druk bladsye 1 en 2. Volg die instruksies.
  2. Antwoorde op bladsy 4

 

Dag 28

*Taal

  1. Leer meer oor Tydsvorme
  2. Wat is Verlede Tyd
  3. Wat is Toekomende Tyd
  4. Druk uit bladsye 1 to 3 en doen al die *Taal oefeninge

 

Dag 29

Woordeskat

  1. Doen blokkiesraaisel

 

Dag 30

*Lees & Skryfwerk

  1. Druk bladsye 1 & 2 uit  van *Luister en praat en kyk na die prentjies en pas die opdragte daarop toe.
  2. Antwoorde op Bladsy 3

 

Dag 31

*Lees en Skryfwerk

  1. *Lees met begrip: Lees die storie tot jy dit goed verstaan en mooi onthou. Druk uit bladsye 2-4 en voltooi die vrae sonder om weer na die storie te kyk.
  2. Antwoorde op bladsy 5

 

Dag 32

Skryfwerk

  1. Hoe kan ons Sakgeld verdien? Druk bladsye 1 en 2 uit en voltooi.
  2. Antwoorde op bladsy 4
  3. Maak nou ‘n lys  van al die opdragte en gee die lys ‘n naam en nommer ook elke opdrag.

 

Dag 33
Benodighede vir vandag se les: bruinpapier of koerantpapier, potloot, skêr, stomppuntmessie, 2 dun latte of bamboes, rolletjie tou of wol, sterk gom (Bostik), afval lint of lappies, leë tollejie of kort stokkie

Lees

  1. Vandag gaan ons ‘n vlieër maak. Volg die instruksies mooi! En lekker speel!

 

Dag 34

*Taal

  1. Wat is Meervoude. Kyk ook na hierdie video oor meervoude.
  2. Wat is Verkleinwoorde
  3. Lees oor Selfstandige naamwoorde en volg die instruksies op *bladsy 2.

 

Dag 35

*Taal

  1. Samestellings: Laai die PowerPoint aanbieding af en volg die instruksies.
  2. Druk die *kaartjies, knip uit en stel woorde saam. Plak in Taalboek en skryf woord.

 

Dag 36

*Taal

  1. Wat is Basisvorme, voorvoegsels en agtervoegsels
  2. Lees bladsy 1 van *Taalstrukture en -konvensies. (Druk uit bladsye 2 tot 7 en bêre vir Dae 37 – 39)

Spel / Woordeskat

  1. Skryf 10 van die woorde op bladsy 1 in Taalstrukture en -konvesies met hul betekenis in jou Woordeskat boek.

 

Dag 37

Taal

  1. Voltooi bladsy 2 – 4, B – Voornaamwoorde van Taalstrukture en -konvesies
  2. Antwoorde op bladsye 8, 9 en 10

 

Dag 38

Taal

  1. Voltooi bladsy 5 en gedeelte van bl 6, C – Manlik en Vroulik van Taalstrukture en -konvesies
  2. Antwoorde op bladsy 10

 

Dag 39

Woordeskat / Spel

  1. Skryf Kappie- en Deeltekenwoorde van die woorde op bladsy 6 in Taalstrukture en -konvesies met hul betekenis in jou Woordeskat boek.

 

Taal

  1. Lees die storie op bladsy 7 van Taalstrukture en -konvesies en onderstreep al die kappie- en deeltekenwoorde.
  2. Antwoorde op bladsy 11.
  3. Skryf 5 sinne met kappiewoorde in jou Taal boek
  4. Skryf 5 sinne met deeltekenwoorde in jou Taal boek

 

Dag 40

*Taal

  1. Voltooi *Geslagte woordsoek op *bladsy 2 (druk uit)
  2. Voltooi bladsye 1 tot 3 oor Tydsvorme, Afkappingstekens & Samestellings

 

Dag 41

*Skryfwerk

  1. Lees *Tingeling-ding gedig hardop. Kyk mooi na watter woorde rym. Druk uit bladsye 1 – 4. (Bêre bladsy 3 & 4 vir Dag 42)
  2. Onderstreep al die rymwoorde in die gediggie.
  3. Speel Woorde wat Rym
  4. Voltooi bladsy 2 (Rymwoorde en Oefening 1)
  5. Antwoorde op bladsy 5

 

Dag 42

Skryfwerk

  1. Voltooi Oefeninge 2 en 3 oor rymwoorde (Die bladsye wat op dag 41 gebêre is)
  2. Antwoorde op bladsye 5 tot 7

 

Dag 43

*Skryfwerk

  1. Lees bladsy 1 van *Kom ons leer meer oor gedigte. Druk uit bladsy 2
  2. Voltooi Oefening 1 en 2
  3. Antwoorde op bladsye 4 & 5

 

Dag 44

*Taal

  1. Leer oor bywoorde en byvoeglike naamwoorde in hierdie PowerPoint aanbieding.
  2. Druk die *kaartjies op dikker papier en knip uit. Sorteer die woorde sodat die bywoorde die werkwoorde beskryf.
  3. Druk *Blokkiesraaisel uit en voltooi.

 

Dag 45

Taal

  1. Byvoeglike naamwoorde het trappe van vergelyking.
  2. Meer inligting oor Trappe van vergelyking

 

Dag 46

Taal

  1. Druk uit bladsye 1-3 van Taalstruktuur en -konvensies.
  2. Doen blasye 1-2 oor Byvoeglike naamwoorde (Bêre bladsy 3 vir Dag 48)
  3. Antwoorde op bladsy 4.

 

Dag 47

*Skryfwerk

  1. Lees *Die berg van glas en druk bladsy 2 uit
  2. Voltooi bladsy 2
  3. Antwoorde op bladsy 3

 

Dag 48

Taal

  1. Doen bladsy 3 van Taalstruktuur en -konvensies wat op Dag 46 weggesit is oor Voornaamwoorde en Voorsetsels.
  2. Antwoorde op bladsy 5

 

Dag 49

Taal

  1. Leer van Soortsinne
  2. Voltooi Punktuasie (Vraag-en uitroeptekens) – Druk bladsye 1 tot 3 uit.
  3. Antwoorde op bladsye 4 en 5

 

Dag 50

Taal

  1. Kyk hierdie video oor Sinonieme en Antonieme tot by 10.25.

*Skryfwerk

  1. *Druk uit en voltooi bladsy 1 en 2 van Hen-Pen Pre-lees
  2. Antwoorde op bladsy 3

 

Dag 51

*Luister en Skryf

  1. *Druk uit bladsy 1 en lees die inligting noukeurig deur. Volg die instrukties terwyl jy luister na die storie. Vul in die deel wat sê “Pre-luister-aantekeninge”  van Beantwoord vrae oor Hen-Pen raak weg.
  2. Luister na Hen-Pen raak weg
  3. Antwoorde op bladsy 2

*Taal

  1. *Druk uit bladsy 3 van Die groot glips en doen Oefening 1 en 2.
  2. Antwoorde op bladsy 3

 

Dag 52

*Luister en Skryf

  1. *Druk uit bladsye 1 tot 4 van Hen-Pen raak weg en voltooi die Begripstoets. Luister weer na Hen-Pen raak wag op Dag 50 as jy onseker is.
  2. Antwoorde op bladsye 5 en 6

*Taal

  1. Lees bladsy 1 van Taalstrukture en -konvensies oor Spelreëls
  2. *Druk uit bladsye 2 en 3 en voltooi.
  3. Antwoorde op bladsy 4.

 

Dag 53

*Skryfwerk

  1. *Druk uit bladsy 1 van Hen-Pen raak weg – Skryf ‘n boodskap. Lees punte a tot d.
  2. Opdrag 1: Maak nou ‘n strokiesprent van die storie. Teken 6 tot 8 prente vir jou *Strokiesprent om die verloop van die storie te vertel. Skryf ‘n kort sin by elke prent.

*Taal

  1. *Druk uit en voltooi bladsy 1 van Idiome.
  2. Antwoorde op bladsy 2

 

Dag 54

*Skryfwerk

  1. Voltooi opdrag 2 van Hen-Pen raak weg – Skryf ‘n boodskap.

*Taal

  1. *Druk uit en voltooi bladsy 1 van Voornaamwoorde (Spelfout by seksie A – blookies moet blokkies wees)
  2. Antwoorde op bladsy 2

 

Dag 55

Woordeskat / Spel

  1. Skryf die woorde met hul betekenis onder Woordeskat – klanke en spelling – op Stamboom oor in jou woordeskat boek. Leer die woorde goed.

Skryfwerk

  1. Teken ‘n boom en skryf die name van jou familielede in die boom. Dit word ‘n stamboom genoem. Dit vertel jou waarvandaan jy kom. Begin by jou oupa’s en ouma’s of indien moontlik by hulle ouers (ouma- en oupagrootjie). As ons leer van ons voorouers leer ons meer van onsself. Jy mag hierdie in MSPowerPoint doen en foto’s by sit. Vra jou ouers om te help met die foto’s.
  2. Hier is idees en clipart wat jy kan gebruik vir jou stamboom.
  3. Gebruik nou jou stamboom en maak ‘n aanbieding wat as mondeling gebruik kan word oor jou familielede.
    • Begin by die oudste persoon in jou familie – meskien is hy of sy al dood!
    • Waarvandaan het hulle gekom?
    • Wat het hulle gedoen?
    • Beskryf jou ma en pa.
    • Beskryf jou broers en/of susters.
    • Is hulle ouer of jonger as jy?
    • Hoe lyk hulle?
    • Lyk julle dieselfde?
    • Wat is die name van jou niggies en nefies?
    • Waar woon hulle?
    • Wanneer sien julle mekaar?
    • WIe is die jongste persoon in jou familie?
    • Jou mondeling moet ongeveer uit 150 woorde bestaan.
  4. Jy het nog 3 dae om aan jou stamboom te werk. Dit moet dag 58 klaar wees.

 

Dag 56

*Lees en kyk

  1. *Druk uit bladsy 1, lees My Ouma gedig goed deur. Beantwoord die vrae oor die gedig.

Skryfwerk

  1. Werk aan jou stamboom.

 

Dag 57

Skryfwerk

  1. Werk aan jou stamboom.

*Taal

  1. Hoe ken ek ‘n Selfstandige naamwoord uit?
  2. *Druk uit bladsye 1 tot 5 van Woordsoorte. (Bêre bladsye 3-5 vir dag 58). Voltooi Oefeninge 1, 2 en 3.

 

Dag 58

Skryfwerk en aanbieding

  1. Finaliseer jou stamboom en doen jou aanbieding.

Taal

  1. Wat is ‘n Byvoeglike Naamwoord? Lees punt 6.3 op bladsy 2.
  2. Voltooi Oefeninge 4 tot 7 van Woordsoorte.
  3. Antwoorde op bladsye 8 tot 10.

 

Dag 59 – 61

*Skryfwerk

  1. *Druk uit en voltooi bladsy 1 van Skryf ‘n brief (Let op na die veranderinge hieronder aangedui!).
    • Dag 59: Vul in die name en beantwoord die vrae en
      Skryf ‘n antwoord op die voorbeeld van ‘n brief aan jou neef van 140 – 160 woorde
    • Dag 60: Teken ‘n prent van 2 seuns op vakansie.
    • Dag 61: Skryf ‘n kort Opstel om te vertel hoe jou vakansie in Riebeek Kasteel was in twee paragrawe van 60 woorde in totaal en
      Soek ‘n paar prente op die internet van Riebeek Kasteel om te wys waar die vakansie was.

 

Dag 62

Taal:

  1. Lees bladsy 1 van Byvoeglike-naamwoorde noukeurig deur.
  2. *Druk uit bladsy 2 en voltooi Oefeninge 1 en 2.
  3. Antwoorde op bladsy 3.

 

Dag 63

*Skryfwerk

  1. Lees bladsye 2 tot 4 van ‘n Inligtingsteks noukeurig deur.
  2. *Druk uit en voltooi bladsy 2.
  3. Antwoorde op bladsy 5

 

Dag 64

Woordeskat / Spel

  1. Skryf die woorde onder Woordeskat, op bladsy 2 van Die reënboog, met hul betekenis oor in jou Woordeskat boek. Leer die woorde goed.

Skryfwerk

  1. Lees bladsy 1 van Die reënboog aandagtig deur.
  2. Skryf ‘n kort paragraaf oor iets wat met die weer gebeur het.
  3. Lees dit voor as ‘n Mondeling.

 

Dag 65

Woordeskat / Spel

  1. Skryf die woorde onder Woordeskat, op bladsy 2 van Hoe koud is dit? Hoe warm is dit?, met hul betekenis oor in jou Woordeskat boek. Leer die woorde goed.

*Skryfwerk

  1. *Druk uit bladsye 1 en 2 van Hoe koud is dit? Hoe warm is dit?.
  2. Lees bladsy een noukeurig deur en beantwoord die begripstoets vrae op bladsy 2.
  3. Antwoorde op bladsy 3.

 

Dag 66

*Lees en Skryf

  1. *Druk uit bladsye 1 tot 3 van Lekkerbekkie en die reënboog
  2. Lees bladsye 1 en 2 hardop. Let op jou uitspraak.
  3. Voltooi die vrae op bladsye 2 en 3.

*Taal

  1. *Druk uit en voltooi bladsye 1 en 2 van Spel.
  2. Antwoorde op bladsy 3.

 

Dag 67

(Extras benodighede vir vandag: A3/A4 “board” vir plakaat)

Woordeskat / Spel

  1. Skryf die woorde onder Woordeskat, op bladsy 2 van Maak ‘n plakkaat, met hul betekenis oor in jou Woordeskat boek. Leer die woorde goed.

Skryf

  1. Kies een van die twee opsies op Maak ‘n plakkaat.

 

Dag 68

*Skryf

  1. *Druk uit en voltooi bladsy 1 van Opsomming van inligtingsteks.
  2. Antwoorde op bladsy 2.

 

Dag 69

*Taal

  1. *Druk uit, lees/leer en voltooi bladsye 1 en 2 van Trappe van vergelyking
  2. Antwoorde op bladsy 3.

 

Dag 70

*Taal

  1. *Druk uit, lees/leer en voltooi bladsye 1 en 2 van Woordsoorte
  2. Antwoorde op bladsy 3.

 

Dag 71

Woordeskat / Spel

  1. Skryf die woorde onder Woordeskat, op bladsy 2 van Laat vir die trein, met hul betekenis oor in jou Woordeskat boek. Leer die woorde goed.

*Skryf

  1. *Druk uit, lees en voltooi bladsye 1 tot 2 van Laat vir die trein

 

Dag 72

*Skryf

  1. *Druk uit en voltooi bladsye 1 en 2 van Pre-lees: Die man en die slang.
  2. Antwoorde op bladsy 3.

 

Dag 73

*Lees en Skryf

  1. *Druk uit, lees en voltooi bladsye 1 tot 4 van Dialoog.
  2. Antwoorde op bladsye 6 en 7

 

Dag 74

*Lees en Skryf

  1. *Druk uit, lees en voltooi bladsye 1 tot 2 van Laat vir die trein.

 

Dag 75

*Taal

  1. *Druk uit, leer/lees en voltooi bladsye 1 en 2 van Byvoeglike naamwoorde.
  2. Antwoorde op bladsy 3.

*Skryf

  1. *Druk uit, lees/leer en voltooi bladsye 1 en 2 van Wat is byvoeglike naamwoorde?

 

Dag 76

*Taal

  1. *Druk uit, lees/leer en voltooi bladsye 1 en 2 van Bywoorde.
  2. Antwoorde op bladsy 3.

 

Dag 77

*Taal

  1. *Druk uit, lees/leer en voltooi bladsye 1 en 2 van Direkte en Indirekte rede.
  2. Antwoorde op bladsy 3.

 

Dag 78

*Taal

  1. *Druk uit en voltooi bladsye 1 tot 3 van Verlede tyd.

 

Dag 79

*Skryf

  1. *Druk uit, lees en voltooi bladsye 1 en 2 van Skryf van ‘n dialoog
  2. Jy het tot Dag 80 om dit klaar te maak.

 

Dag 80

Skryf

  1. Voltooi jou dialoog.

 

Dag 81

*Skryf

  1. *Druk uit, lees (bestudeer die prentjie) en voltooi bladsy 1 en 2 van Pre-Lees.
  2. Antwoorde op bladsye 3 en 4.

 

Dag 82

(Extra benodighede vir vandag: Reghoekige vel papier)

*Luister

  1. *Druk uit bladsye 1 en 2 van Instruksies.
  2. Volg die instruksies mooi.

*Taal

  1. *Druk uit, lees en voltooi bladsy 1 van Teenoorgesteldes (Antonieme)
  2. Antwoorde op bladsy 2.

 

Dag 83

*Taal

  1. *Druk uit, lees en voltooi bladsye 1 en 2 van Voornaamwoorde.
  2. Antwoorde op bladsy 3.

 

Dag 84

(Extra benodighede vir vandag: Enige ou papier, koerantpapier of papierkadoese; Voedselverwerker; wit Asyn; Raam met gaas of ou sykous, bak waarin raam pas)

*Lees en Skryf

  1. *Druk uit, lees (volg die instruksies) en voltooi bladsye 1 en 2 van Maak so jou eie papier.
  2. Antwoorde op bladsy 3.

 

Dag 85

*Taal

  1. *Druk uit, lees/leer en voltooi bladsye 1 tot 3 van Eenvoudige sinne.
  2. Antwoorde op bladsye 4 en 5.

 

Dag 86

(Extras benodighede vir vandag: A4 “board” vir plakaat)

Skryf

  1. Lees (bestudeer prent) en volg die instruksies op bladsye 1 en 2 van Ontwerp ‘n plakaat.
  2. Jy kan die plakaat op die rekenaar in MSPowerPoint ontwerp.
  3. Jou plakaat moet klaar wees op Dag 87.

 

Dag 87

Skryf

  1. Finaliseer jou Herwinnings plakaat.

 

Dag 88

Taal:

  1. Trappe van Vergelyking

 

Dag 89

Taal:

  1. Meervoude

 

Dag 90

*Taal

  1. *Druk uit, lees en voltooi bladsye 1 en 2 van Afkortings.
  2. Antwoorde op bladsy 3

*Skryf

  1. *Druk uit, lees en voltooi bladsye 1 tot 3 van Lees die Donderstorm storie.
  2. Antwoorde op bladsy 4.

 

Dag 91

*Luister en Skryf

  1. *Druk uit, lees en voltooi bladsy 1 van Luister en praat.
  2. Antwoorde op bladsy 2.

*Taal

  1. *Druk uit, lees en voltooi bladsye 1 en 2 van Die punt, die vraagteken en hoofletters.
  2. Antwoorde op bladsy 3

 

Dag 92

*Lees en Skryf

  1. *Lees bladsy 1 goed deur en druk uit en voltooi bladsy 2 van ‘n Donderstorm.
  2. Antwoorde op bladsy 3.

*Taal

  1. *Druk uit, lees en voltooi bladsy 1 van Koppeltekens.
  2. Antwoorde op bladsy 2

 

Dag 93

Woordeskat / Spel

  1. Skryf die woorde onder Byvoeglike naamwoorde, op bladsy 1 van Hoe om taal kleurryk te maak, met hul betekenis oor in jou Woordeskat boek. Leer die woorde goed.

*Taal

  1. *Druk uit, lees en voltooi bladsye 1 tot 4 van Hoe om taal kleurryk te maak.

 

Dag 94

*Taal

  1. *Druk uit, lees en voltooi bladsye 1 tot 3 van Antonieme (teenoorgesteldes).
  2. Antwoorde op bladsye 4 en 5.

 

Dag 95

*Lees en Skryf

  1. *Druk uit, lees en voltooi bladsye 1 tot 3 van Begripstoets.
  2. Antwoorde onderaan bladsy 3.

*Taal

  1. *Druk uit, lees en voltooi bladsye 1 en 2 van Bywoorde.
  2. Antwoorde op bladsy 3.

 

Dag 96

*Taal

  1. *Druk uit, lees en voltooi bladsye 1 en 2 van Homofone.
  2. Antwoorde op bladsy 3
  3. *Druk uit, lees en voltooi bladsye 1 en 2 van Lees die storie.
  4. Antwoorde aan einde van bladsy 2.

 

Dag 97

*Taal

  1. *Druk uit, lees en voltooi bladsye 1 to 3 van Homonieme. (Bêre bladsy 4 (Homofone) vir dag 98.

 

Dag 98

*Taal

  1. Voltooi Homefone van dag 97.

Skryf:

  1. *Druk uit en lees bladsy 1 van Lees die dialoog.
  2. Voltooi Taak 2: Skryf van ‘n dialoog. Jy het tot Dag 99 om dit klaar te maak.

 

Dag 99

Skryf:

  1. Finaliseer jou dialoog.

 

Dag 100

*Luister en Praat

  1. *Druk uit bladsy 2 van Luister en praat. Antwoord die volgende vrae:
  2. Kyk mooi na die prente by nommer 1. Hoe verskil die prent links van die prent regs?
  3. Kyk mooi na die prente by nommer 2. Maak ‘n lys van dinge wat verkeerd kan gaan as jy te veel MNG inneem (Ten minste 6).
  4. Lees die inligtingstuk oor ‘n MNG (MSG) op die onderste deel van bladsy 2 en bladsy 3 – It is in English.
  5. Antwoorde op bladsy 3

 

Dag 101

Woordeskat / Spel

  1. Skryf die woorde onder Nuwe woordeskat, bo aan bladsy 2 van ‘n Inligtingsteks, met hul betekenis oor in jou Woordeskat boek. Leer die woorde goed.

*Skryf

  1. *Druk uit bladsye 2 en 3 van ‘n Inligtingsteks, lees bladsy 1 met aandag en voltooi bladsye 2 en 3.
  2. Antwoorde op bladsy 4.

 

Dag 102

*Skryf

  1. *Druk uit bladsye 1-4 van Pre-lees.
  2. Voltooi bladsy 1 deur mooi na die prentjies te kyk en te vertel wat jy sien. Bêre bladsye 2 tot 4 vir Dag 103.

 

Dag 103

*Lees en Skryf

  1. Lees Bladsy 2 goed en met aandag deur.
  2. Beantwoord die vrae oor die leesstuk (begripstoets) op bladsye 3 en 4.
  3. Antwoorde op bladsye 5 en 6.

 

Dag 104

Skryf

  1. Lees bladsye 1 en 2 van Plakate goed deur. Bekyk die prente en lees die beskrywings. Gee veral aandag aan die uitleg van die prente.
  2. Volg die instruksies op bladsy 3 om jou eie plakaat op MSPowerPoint te ontwerp. Kies ‘n onderwerp waar jy die voor- of nadele kan uitwys.
  3. Jou plakaat moet op Dag 105 klaar wees.

 

Dag 105

Skryf

  1. Finaliseer jou plakaat.

*Taal

  1. *Druk uit. lees/leer en voltooi bladsy 1 van Afkortings.
  2. Antwoorde op bladsy 2.

 

Dag 106

*Taal

  1. *Druk uit, lees en voltooi bladsye 1 en 2 van Spelling en punktuasie.
  2. Antwoorde op bladsy 3.

 

Dag 107

*Taal

  1. *Druk uit, lees/leer en voltooi bladsye 1 en 2 van Deelteken en Kappie.
  2. Antwoorde op bladsy 3.

 

Dag 108

*Taal

  1. *Druk uit, lees/leer en voltooi bladsye 1 tot 4 van Enkelvoudige en saamgestelde sinne.
  2. Antwoorde op bladsye 5 en 6.

 

Dag 109

Taal

  1. Dieregeluide

 

Dag 110

*Lees en Skryf

  1. *Druk uit, lees en voltooi bladsye 1 tot 3 van ‘n Gedig.
  2. Antwoorde op bladsy 4.

 

Dag 111

*Lees en Skryf

  1. *Druk uit, lees en voltooi bladsye 1 tot 4 van Luister en Praat/Lees en Kyk.
  2. Antwoorde op bladsye 5 en 6.

 

Dag 112

*Lees en Skryf

  1. *Druk uit, lees en bladsye 1 en 2 van Luister en praat.
  2. Lees bladsy 3 met aandag en maak dan ‘n opsomming in 3 tot 5 sinne oor die storie.

*Taal

  1. *Druk uit, lees/leer bladsye 5 en 6 van Luister en praat.
  2. Antwoorde op bladsye 7 en 8.

 

Dag 113

*Skryf

  1. *Druk uit, lees en voltooi bladsye 1 en 2 van Skryf en Aanbied. Jou storie moet tussen 70 en 80 woorde hê en 3 paragrawe: Inleiding, inhoud en afsluiting.

 

Dag 114

*Taal

  1. *Druk uit, lees/leer en voltooi bladsye 1 tot 4 van Antonieme en Sinonieme.
  2. Antwoorde op bladsy 5

 

Dag 115

*Taal

  1. *Druk uit, lees/leer en voltooi bladsy 1 van Manlik en Vroulik.
  2. Antwoorde op bladsy 2.
  3. *Druk uit, lees/leer en voltooi bladsye 1 en 2 van Selfstandige Naamwoorde.
  4. Antwoorde op bladsy 3.

 

Dag 116

*Taal

  1. *Druk uit, lees/leer en voltooi bladsye 1 tot 3 van Spelreëls.
  2. Antwoorde op bladsye 4 en 5.

 

Dag 117

*Taal

  1. *Druk uit, lees/leer en voltooi bladsye 1 tot 3 van Verkleining.
  2. Antwoorde op bladsye 4 en 5.

 

Dag 118

*Taal

  1. Teenoorgesteldes.

 

Dag 119

*Kyk en Skryf

  1. *Druk uit, kyk goed na prentjie en voltooi vrae op bladsy 1 van Luister en Praat.

*Lees en Skryf

  1. Lees inligtingsteks oor leeus op bladsye 2 en 3 met aandag.
  2. *Druk uit en voltooi bladsye 2 en 3.

 

Dag 120

Woordeskat / Spel

  1. Skryf die woorde onder Nuwe woorde, onder aan bladsy 2 van Lees en Kyk, met hul betekenis oor in jou Woordeskat boek. Leer die woorde goed.

*Skryf

  1. *Druk uit, lees en voltooi bladsye 1 tot 3 van Lees en Kyk.
  2. Antwoorde op bladsy 4.

 

Dag 121

*Skryf

  1. *Druk uit, bekyk die prentjie goed en voltooi bladsye 1 en 2 van Lees en Kyk.
  2. Antwoorde onder aan bladsy 2.

*Taal

  1. *Druk uit, lees/leer en voltooi bladsye 1 en 2 van Los en vas skryf van woorde.
  2. Antwoorde op bladsy 2.

 

Dag 122

Skryf en aanbied

  1. Kyk na die voorbeelde op bladsy 1 van Skryf en aanbied – etikette.
  2. Ontwerp nou ‘n etiket om mense bewus te maak van Waterbesoedeling. Jy kan dit teken of MSPowerPoint gebruik of maak gebruik van Free Logo Design om dit te ontwerp. Jou keuse.

 

Dag 123

*Skryf en aanbied

  1. *Druk uit, lees en voltooi bladsye 1 tot 4 van Skryf en aanbied.

 

Dag 124

*Taal

  1. *Druk uit, lees/leer en voltooi bladsye 1 tot 5 van Letterlike en figuurlike taalgebruik.
  2. Antwoorde op bladsy 6.

 

Dag 125

*Taal

  1. *Druk uit, lees/leer en voltooi bladsye 1 tot 4 van Spelling en punktuasie.
  2. Antwoorde op bladsy 5.

 

Dag 126

*Taal

  1. *Druk uit, leer/lees en voltooi bladsye 1 tot 3 van Woordsoorte.
  2. Antwoorde op bladsy 4.

 

Dag 127

Taal

  1. Teenoorgesteldes

 

Dag 128

*Skryf

  1. Lees en leer gedig op bladsy 1 van Luister na die gedig.
  2. *Druk uit bladsye 1 – 4 en voltooi.
  3. Antwoorde op bladsye 5 tot 7.

 

Dag 129

*Skryf

  1. *Druk uit en voltooi die begripstoets op bladsye 1 en 2 van Die berg van glas.
  2. Antwoorde op bladsy 3.

 

Dag 130

*Skryf

  1. Lees bladsy 1 van Kom ons leer meer oor gedigte. Bestudeer die gedigte met insig.
  2. *Druk uit en voltooi Oefening 1 en 2 op bladsy 2.
  3. Antwoorde op bladsy 4 en 5.

 

Dag 131

*Taal

  1. *Druk uit, leer/lees en voltooi bladsye 1 tot 3 van Taalstrukture en -konvensies.
  2. Antwoorde op bladsye 4 en 5.

 

Dag 132

*Taal

  1. *Druk uit, leer/lees en voltooi 1 tot 3 van Punktuasie (Vraag- en uitroeptekens).
  2. Antwoorde op bladsye 4 en 5.

 

Dag 133

Spel

  1. Die Kombuis

 

Dag 134

Spel

  1. Die Kombuis

 

Dag 135

Luister

  1. Lieplap Die Lappieskat

 

Dag 136

Lees en Skryf

  1. Lees Dit is naweek met aandag.
  2. *Druk en voltooi bladsy 1. Beantwoord die vrae in jou Skryfboek.

 

Dag 137

Skryf en Aanbied

  1. *Druk uit en voltooi bladsye 1 en 2 van Skryf oor jou naweek.

 

Dag 138 

Taal

  1. *Druk uit en voltooi bladsye 1 en 2 van Sinonieme en Woordsoorte

 

Dag 139

Taal

  1. Vandag gaan ons meer van Sinonieme leer. Kies “Learn” en beantwoord die vrae.

 

Dag 140

Taal

  1. Leer Sinonieme deur “Match” te speel

 

Dag 141

Lees

  1. Lees Kadoempie en Koning Vredevors deur Jeanette Grobler

 

Dag 142

Lees

  1. Lees Kadoempie en Skillie Skilpad deur Jeanette Grobler

 

Dag 143

Spel

  1. Getalname

 

Dag 144

Lees

  1. Lees Kadoempie en die Spinnekop deur Jeanette Grobler

 

Dag 145

*Lees en Skryf

  1. *Druk uit bladsye 1 en 2 van Anton in die spieël.
  2. Voltooi bladsy 1 (Bêre bladsy 2 vir dag 146).
  3. Antwoorde op bladsy 3.

 

Dag 146

Lees en Skryf

  1. Voltooi bladsy 2 van Anton in die spieël.

 

Dag 147

*Skryf en Aanbied

  1. *Druk uit bladsye 1 en 2 van Skryf ‘n paragraaf.
  2. Voltooi bladsy 1 (Bêre bladsy 2 vir dag 148).

 

Dag 148

Skryf en Aanbied

  1. Voltooi bladsy 2 van Skryf ‘n paragraaf.

 

Dag 149

Skryf en Aanbied

  1. Lees bladsy 3 van Skryf ‘n paragraaf goed deur.
  2. Maak ‘n kennisgewing oor trollies by ‘n winkelsentrum.

 

Dag 150

*Woordeskat

  1. *Druk uit My Woordeboek en maak jou eie woordeboek.
  2. Maak die voorblad mooi deur ‘n mooi prentjie te teken en jou naam op te skryf.
  3. Skryf 10 woorde in jou woordeboek wat jy baie gebruik. Onthou om hulle by die letter te skryf waarmee die woord begin.

 

Dag 151

Woordeskat

  1. Skryf 10 nuwe woorde in jou woordeboek. Onthou om hulle by die letter te skryf waarmee die woord begin.

 

Dag 152

Woordeskat

  1. Skryf 10 nuwe woorde in jou woordeboek. Onthou om hulle by die letter te skryf waarmee die woord begin.

 

Dag 153

Woordeskat

  1. Skryf 10 nuwe woorde in jou woordeboek. Onthou om hulle by die letter te skryf waarmee die woord begin.

 

Dag 154

*Lees en Praat

  1. *Druk uit Taalspeletjies.
  2. Lees en leer die gedig.
  3. Sê die gedig op.

 

Dag 155

Lees en kyk

  1. Lees “Die Twee Paddas
  2. “Wie nie wil hoor nie, moet maar voel”. Wat beteken hierdie idioom?

 

Dag 156

*Skryf en Aanbied

  1. *Druk uit bladsye 1 en 2 Idiome en vergelykings.
  2. Voltooi bladsy 1 (Bêre bladsy 2 vir Dag 157).

 

Dag 157

Skryf en Aanbied

  1. Voltooi bladsy 2 van Idiome en vergelykings.

 

Dag 158

Woordeskat

  1. Skryf 10 nuwe woorde in jou woordeboek. Onthou om hulle by die letter te skryf waarmee die woord begin.

 

Dag 159

*Taal

  1. *Druk uit bladsye 1 en 2 van Woordsoorte.
  2. Voltooi bladsy 1 (Bêre bladsy 2 vir Dag 159).

 

Dag 160

Taal

  1. Voltooi bladsy 2 van Woordsoorte.

 

Dag 161

Lees

  1. Lees Kadoempie en die Eekhoring deur Jeanette Grobler

 

Dag 162

Luister

  1. Luister na Kadoempie se vakansie gelees deur Tannie Jennie. Druk op die klankbaan.

 

Dag 163

Lees en Kyk

  1. Lees Lees en Kyk goed deur.
  2. Beantwoord die 5 vrae in jou werkboek.

 

Dag 164

*Skryf en Aanbied

  1. *Druk uit, lees en voltooi bladsy 1 van Skryf en Aanbied.
  2. Antwoorde op bladsy 2.

 

Dag 165

Skryf en Aanbied

  1. Beplan ‘n partytjie.
    1. Besluit op die tipe partytjie.
    2. Besluit wie jy wil nooi en maak ‘n lys.
    3. Kies ‘n datum, tyd en plek.
    4. Kies ‘n tema vir die partytjie.
    5. Dink aan ‘n ontwerp vir die uitnodiging.

 

Dag 166

Skryf en Aanbied.

  1. Ontwerp en maak die uitnodiging.
    • Maak ‘n uitnodiging op PowerPoint, Word of enige pakket van jou keuse.
    • of maak dit uit harde gekleurde papier.

 

Dag 167

*Taal

  1. *Druk uit, lees en voltooi bladsye 1 en 2 van Taalstruk en konvensies.
  2. Antwoorde op bladsy 3.

 

Dag 168

Lees

  1. Lees Deel 1 van Vlooitjie loop weg geskryf deur Vonette Smit.

 

Dag 169

Lees

  1. Lees Deel 2 van Vlooitjie loop weg.

 

Dag 170

Lees

  1. Lees Deel 3 van Vlooitjie loop weg.

 

Dag 171

Lees

  1. Lees Deel 4 van Vlooitjie loop weg.
  2. Lees Deel 5 van Vlooitjie loop weg.

 

Dag 172

*Luister en Praat

  1. *Druk uit, lees, teken en voltooi Voorbereide Mondeling.

 

Dag 173

Praat

  1. Gebruik jou Voorbereide Mondeling en vertel ons vandag meer van jouself.

 

Dag 174

*Lees en Skryf

  1. *Druk uit bladsye 1 en 2 van Begripstoets.
  2. Voltooi bladsy 1. Teken die skinkbord in jou werkboek.
  3. Lees deur bladsy 2. Daarna bêre dit vir Dag 175.

 

Dag 175

Lees

  1. Lees bladsy 2 van Begripstoets hardop voor.

 

Dag 176

*Skryf en Aanbied

  1. *Druk uit, lees en voltooi bladsye 1 en 2 van Skryf en Aanbied.
  2. Antwoorde op bladsy 3.

 

Dag 177

*Taal

  1. *Druk uit, lees en voltooi bladsye 1 en 2 van Taalstrukture en konvensies.
  2. Antwoorde op bladsye 3 en 4.

 

Dag 178

Lees

  1. Lees Die Koning se boomhuis deur Jeanette Grobler.

 

Dag 179

Luister

  1. Hendrik die Hoenderhaan

 

Dag 180

Luister

  1. Volstruis word beroemd.