Afrikaans

I always struggle to find nice Afrikaans websites with free educational / learning material. On this page, I will share links to the pages that I found helpful.

 

Afrikaans (Language & History):

Easy Afrikaans – Afrikaans is one of the worlds youngest languages and has around 8 million speakers. It is relatively easy for English speakers to acquire a working knowledge of Afrikaans due to its Germanic origins. A working knowledge is, of course, different from having an appreciation of the subtleties and finer points.

Free Language – Afrikaans is the third most widely spoken language in the country. Afrikaans is very close to Dutch but borrows around 5-10% of its vocabulary from native African languages such as Malay and Portuguese as well as Bantu and Khoisan tongues.

Hoe Afrikaans inskakel – Waar ons mooi taal werklik ontstaan het en hoe dit by ander Europese tale inskakel. Ons Germaanse Herkoms.

My Languages – If you’re trying to learn Afrikaans, check our courses below about adjectives, adverbs, articles, gender (feminine, masculine…), negation, nouns, numbers, phrases, plural, prepositions, pronouns, questions, verbs, vocabulary, exercises… to help you with your Afrikaans grammar. Below are our free Afrikaans lessons. Enjoy our courses! Learn Afrikaans (Free).

Open Languages – Welcome to openlanguages.net, the prime resource to learn Afrikaans online for free!

 

Afrikaans (Subject):

Afrikaans-Afrikaans – Studiegidse, vraestelle en hulp met Afrikaans vir Gr 8 tot 12.

Afrikaans@Eden – Welkom! Afrikaans@Eden is ‘n leerhulpmiddel beskikbaar aan alle Graad 10-12 Afrikaans Eerste Addisionele Taal leerders. Hierdie webwerf is geskep om aan leerders en ouers toegang te gee aan al die werkkaarte, letterkunde en ander belangrike inligting.

Afrikaans is Fun – The aim of this blog is to guide you through everything you need to know regarding Afrikaans in order to conform to the South African environment. I target homeschoolers (I was a homeschooler myself back in the ‘90’s), but everyone is welcome!  Language Structure, Tests, Themes and Reading: Gr R to Gr 12.

Afrikaanse Hulpmiddels – Ons wys natuurlik net die Afrikaanse Hulpmiddels, maar daar is ook baie van dieselfde temas wat in Engels beskikbaar is. Onthou dat jy dit self sal moet druk. Vraestelle en Hulpmiddels – Gr R tot Gr 12.

Beter Afrikaans – Beter Afrikaans is daar om jou te help: ‘n Vriendelike assistent wat jou in staat stel om beter in Afrikaans te skryf. Die webwerf is bedoel vir almal wat probleme met alledaagse taalkwessies het, of sommer as jy daarvan hou om op jou tone gehou te word.

 

Gesegdes – Die A-Z van Idiome en Spreekwoorde. Welkom by gesegdes.co.za! Mees onlangste …. Idioom / spreekwoord. Is Saul ook onder die profete? – skertsend gesê as jy iemand in ‘n kring (veral in goeie geselskap) aantref waar jy hom nie verwag nie.

How to help your kids with Afrikaans Essays – An article in YOU magazine. Planning is the most important part of the writing process. With proper planning, 80% of the work is done. Different types of essays require different ways of planning. Let’s look at the narrative essay and the descriptive essay as examples.

Huiswerk – Gr 10 to 12 Afrikaans.

Idiome & Gesegdes – Ons taal is ryk aan gesegdes wat so raak en op die man af is maar waarvan heelwat in die vergetelheid geraak het omdat ons jonger mense dit nie almal ken nie. Ons begin dus hier met ‘n reeks oor Afrikaanse uitdrukkings met verklarings daarby waarvan party nog bekend sal wees vir sommige lesers, en ander dalk heeltemal onbekend maar interessant en leersaam.

Klasjoernaal – Ons wil graag Afrikaans in die Intermediêre Fase ondersteun en vir ouers en leerders ‘n deur gee na Afrikaanse inligting op die Net. (Graad 4-7).

Klaskenades – KLASKENADES is ‘n akroniem vir die volgende aspekte van kreatiewe skryfonderrig (poësie en stories), soos aangebied deur dr. Estelle Kruger

Kleuters – Kleuter aktiwiteite, Skoolgereedheid, Graad R, Graad 1, Graad 2, Graad 3, arbeidsterapie, kinderliedjies, kinderrympies, kinderstories. Tot en met Graad 7.

Leer Afrikaans – (oolfant.com) 2-in-Afrikaans. Taalleer & skryfwerk netjies vir jou verpak. 15-Minuut-Afrikaans + Sinne wat sing. Leer Afrikaans op ‘n prettige manier wat werk.

Leer vir Afrikaans – Leer Afrikaans is ‘n alles-in-een handboek om in Afrikaans te presteer vir skoolkinders, studente en onderwysers. Omdat Afrikaans as ‘n akademiese taal verskil van die spreektaal, ondervind baie kinders probleme in hul huistaal op skoolvlak.

Litnet – Notas, toetse en vraestelle – Graad 3 – 12

My Afrikaanse Avontuur – ‘n Afrikaanse Lees- en skryfprogram vir tuisskolers of onderwysers. ‘n Afrikaanse Lees- en skryfprogram vir graad 1 tot graad 3.

Onderrighulpbronne – Besoekers van buite die Oos-Kaap is welkom om ons te besoek en ons materiaal af te laai en te gebruik, want ons volg mos dieselfde kurrikulum. Webtuiste vir Afrikaans-onderwysers (Gr 10 – 12).

Onnies Online – Ou vraestelle op die internet. Die beste plakkate vir die klaskamer! Idees, hulpbronne en inspirasie.

Sigbaar Afrikaans – Die SBA beskou die bevordering van gehalte – Afrikaansonderrig as uiters noodsaaklik. Loer in om hulpbronne en nuus vir onderwysers, in Afrikaans, te vind.

Slimpkoppe – Slimkoppe bestaan uit verskeidenheid top-kwaliteit opvoedkundige materiale ontwerp vir Suid-Afrikaanse kinders vanaf Voorskool – Gr 7 (Some Free worksheets to download).

Study Champ – Need to be a member, some Free Quizzes, ect.

Taalarsenaal – Departement van Onderwys, Oos-Kaap, Webruimte vir Afrikaans-onderwysers.

Tuisskool in Afrikaans – Tuisskool hulpbronne in Afrikaans is so skaars soos hoendertande! Dit weet ek na amper 5 jaar se pogings om so goedkoop as moontlik in Afrikaans te tuisskool.  So met hierdie webtuiste wil ek basies ‘n databasis beskikbaar stel van al die GRATIS AFRIKAANSE hulpbronne wat ek tot dusver kon opspoor.

Vivlia Works  – Online Resources for Afrikaans Gr 7 – Gr 12

 

Dictionaries & Rhyming Dictionaries

Afrikaans Rhyming Dictionary – The online Afrikaans Rhyming Dictionary is free to use online.

Woxikon – Woordeboek en bes passende Ryme

 

Workbooks

Begripstoetse – Ideal for Afrikaans First language – ages 7 to 9 or Afrikaans FAL – ages 9 to 11.

FAL Afrikaans Gr 5 (CAPS) – Kwartaal 1 & 2. Hierdie Werkboek vir Afrikaans Eerste Addisionele Taal (EAT) is die jongste toevoeging aan die Departement van Basiese Onderwys se reeks Reënboog-Werkboeke. Die EAT-boeke is ‘n belangrike verryking van die reeks en steun die Departement se beleid ten opsigte van additiewe tweetaligheid.

FAL Afrikaans Gr 5 (CAPS) – Kwartaal 3 & 4. Hierdie Werkboek vir Afrikaans Eerste Addisionele Taal (EAT) is die jongste toevoeging aan die Departement van Basiese Onderwys se reeks Reënboog-Werkboeke. Die EAT-boeke is ‘n belangrike verryking van die reeks en steun die Departement se beleid ten opsigte van additiewe tweetaligheid.

 

Multiple Afrikaans Subjects:

Juffrou Marelize Swanepoel – Hierdie webblad is vir Afrikaanse onnies wat gratis hulp nodig het.  Elke dokument wat jy hier aflaai sal jou nie ‘n sent kos nie.  Varsity studente wat tutor sal die webblad ook baie nuttig vind.  Vir Graad 8 – 13/14 Years. (Lots of Language PowerPoint presentations and Word Printables. As well as help with writing and more ….)

Mieliestronk – Mieliestronk, is ‘n Afrikaanse webwerf wat ten doel het om kinders met hul skooltake te help. Op Mieliestronk word inligting oor spesifieke onderwerpe op ‘n ensiklopediese maar informele wyse aangebied, aangesien dit hoofsaaklik op skoliere gemik is.Veelbekroonde webwerf vir beste skooltake.

Mr V’s Classroom Companion – Lots of links to other Afrikaans websites

My Klaskamer – A site full of all kinds Educational resources – a bit difficult to navigate, but a great source of information

 

Quizzes

Quia – Speletjies en Aktiwiteite in Afrikaans

Think Online (A selection of online quizzes and Exercises. Mainly in Afrikaans, but some English ones too.)

 

Stories & Comics

Afrikaanse Volksverhale – Dit is nie altyd maklik om tussen mites en volksverhale te onderskei nie. Nóg mites nóg volksverhale het ‘n herkenbare outeur en albei kom in verskillende weergawes voor.

South African Comic Books – From the Golden Age to present, recording the history of Comic Book publishing and collecting in South Africa. (Andy Capp in Afrikaans)

Story Library at Nal’ibali has a lovely variety of multilingual stories. Select in which language (English, Afrikaans, isiXhosa, Sepedi, Sesotho, isiZulu or isiNdebele) you want to read the story. The site also has audio stories as well as Rhymes, Activity sheets and much more.

Storieland has some very nice Afrikaans stories written by Jeanette Grobler, both in written and audio format. The stories are aimed at 7 to 9-year-old Afrikaans speaking children, but I have found it to be ideal for children doing Afrikaans second language up to age 11. There are also “Rympies” en “Bybelstories”.


Storiewerf has a lovely variety of Afrikaans online stories as well as a book review. There is also a library of Afrikaans writers, a section just for scholars about poems, and much more. Just follow the links. This is a lovely website for all ages.

 

 

 

Wiskunde

Regmerk (Help with Maths for Grade 8 and 9 in Afrikaans; Free e-Book.

 

YouTube Videos links:

Musiek

Leer Afrikaans met liedjies (A few videos with Afrikaans and English subtitles – Nice to teach Afrikaans to 7 to 11 year old).

 

Stories

Jakkals en Wolf stories told by Dana Niehaus (6 stories)

Old Afrikaans stories (Told by Carika Keuzenkamp, Dana Niehaus, Gert van Tonder, Tannie Estelle, Esmé Euvrard – There are a lot of stories, scroll to the end to download the whole list. Most of the children stories closer to the end.

Afrikaanse stories en Advertensies (Some stories, but mainly old adverts (Chomp Add) and TV programs)

Taal/Language

Afrikaans 2de Taal – 5 Videos (Leer Afrikaans: Verlede Tyd; Drie Vokale; Lang Vokale; Kort Vokale en Dubbel Vokale)

Danie Teach – A selection of videos to learn how to make Afrikaans sounds as wel as various videos about Afrikaans grammar.