The Misconceptions of Homeschooling

You may also like...

4 Responses

  1. Jacoline Merwe says:

    Hi Sorieta. Sê tog dankie vir Brock. Ek gaan dit sommer more weer vir Andreas(aspie) my oudste lees. Maandag was sy ondersoek by sy psigiater, maar dit was eerder n uittrap sessie van n uur en half omdat hy nie in n skool is nie. Ek moes hoor hoe durf ek sonder n opvoedingsgraad my kinderd wil leer. Ek moet eerder n werk kry en my kids in skool sit. Elk geval, soos jy kan dink is ek opsoek na n nuwe psigiater… Dankie weereens vir Brock se storie Groete Jacoline

    • Mom4Boys says:

      Hi Jacoline
      Ek sal vir Brock sê en ek beplan ook om later die jaar ‘n post op te sit oor wat Brock en sy broers alles vermag het net in hierdie jaar. En jy het nou vir my ‘n volgende projek gegee – Ek gaan help soek vir “homeschool friendly professionals”. As ek net kyk na my eie kinders en hoeveel gelukkiger, rustiger en sonder angs my kinders nou is in vergelyking met 2 jaar gelede en tog was hulle nooit ongelukkig in hulle laerskool nie. Maar dit wys maar net dat ons nie so ingestel is op hulle wanneer hulle in die skool is nie. Ek het altyd geglo ek KEN my kinders, wel, NOU ken en verstaan ek my kinders soveel beter!

  2. Anne says:

    My girls are homeschooled. Neither have social issues and are shining in their areas of interest. I wish people would get over themselves wrt homeschooling.

  3. Eric says:

    Well said. These are just misconceptions and I have personally seen many home schooled youngsters doing well in their colleges and universities without any socializing issues.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

1 × two =